Teresa de Wit, ‘n mezzo-sopraan, sing Donderdag in die Odeion ter viering van Afrikaans se 100-jaar as amptelike taal. Sy word gebegelei deur Lesley-Ann Mathews.
Op Vryheidsdag, 27 April, word ‘n spesiale geleentheid by die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke en die Nasionale Vrouemonument gehou. Die program, The Cost of Freedom, fokus op die trauma van…
Ed Sheeran’s new song “Azizam” blends Persian and Irish influences, celebrating love and joy through a vibrant, danceable pop track while marking a fresh phase in his career.
Die sanger-kitaarspeler Mel Botes kom sing in ‘n Pink Floyd- en Dire Straits-huldeblykkonsert by die Aasvoëlklub in Bloemfontein.
Die beplande konsertreekse vir 2025 beloof ’n keur van musiek om sodoende alle musiekliefhebbers tevrede te stel.