Die Fichardtpark-woonbuurtvereniging het nuwe toerusting in ontvangs geneem om parke in dié buurt netjies te hou.
The closing of the Lengau Testing Centre in Bloemfontein in the December festive season, comes at the worst possible time.
After 11 years in prison, the Griekwastad murderer might be free within weeks after getting parole.
Die minister van bosbou, vissery en omgewingsake het reageer op ‘n verslag van die DA in die Mangaung-metro oor die giftige brande by die noordelike stortingsterrein.
“Ek onthou toe ‘n foto van myself op Kersvader se skoot wat ‘n goeie 70 jaar gelede in ‘n winkelsentrum in Bloemfontein geneem is.”
Die DA in Mangaung het ‘n versoekskrif opgestel om die metro te versoek om ‘n heining op te rig al langs die spoorlyn van Curielaan tot by die N1.
Die twee moordenaars van Christo en Christa Greef van Glen is in die Bloemfonteinse hooggeregshof swaar vonnisse opgelê.
Sexual Offences Court intensifies prosecution in sexual offense