Die uitstalling het ook ’n geestelike dimensie en verwys na Esegiël 37:4, waarin daar oor doodsbeendere geprofeteer word.
Met liefde en fyn kuns is die hemde van ‘n geliefde omskep in ‘n veelkleurige kwilt wat nog lank herinneringe gaan vasvang.
Veertig jaar nadat Jannie du Toit die eerste keer ’n Nederlandse lied op die verhoog van die Staatsteater gesing het, keer hy terug met ’n voortreflike huldeblyk aan die mees…