Die vier verdagtes wat op Dinsdag 25 Februarie in twee huise in Bayswater deur die Valke vir beweerde mensehandel in hegtenis geneem is, se hofsaak uit na 26 Maart uitgestel.
Met vullisverwydering wat die afgelope tyd weer erg sporadies geword het, het AfriForum Dinsdag 4 Maart ’n regsbrief aan die Mangaung-metro oorhandig om die metro te dwing om 700 inwoners…