Topic Menu:
As kind het ek onomwonde geglo dat, as my honde nie eendag vir my in die hemel wag nie, dit glad nie ‘n lekker plek gaan wees nie. Punt.
|
‘n Geliefde oor-, neus- en keel-spesialis van Bloemfontein, dr. Ludwig de Jager, is Dinsdag in die Mediclinic Bloemfontein oorlede.
Link Copy link