‘n Vroulike onderwyser is dood, en vier personeellede ernstig beseer, toe die bus van die Laerskool Kathu vanoggend in ‘n botsing betrokke was.
’n Leerling en ‘n onderwyseres van die Hoërskool Salomon Senekal van Viljoenskroon was Vrydag 3 April omstreek 08:15 in ‘n ernstige ongeluk op die N1, 5 km buite Winburg beseer.