‘n Liefdadigheidswinkel met klere, breekware, tweedehandse boeke en selfs rolstoele en looprame samel geld in vir die Bloemfontein-hospice.
Kom loer op Vrouedag in by die Franse Mark in vir heerlike bederfies vir die hele gesin en mooimaakgoed vir die huis.
BLOEMFONTEIN. ‘n Hele paar Bloemfonteiners het uitgeblink in Hyrox Kaapstad wat op 19 en 20 Julie in die Kaapstadse-konferensiesentrum aangebied is.Dit was vanjaar die derde keer dat dié sportgeleentheid aangebied…
Die Mangaung-metro, wat in 2020 die Bloemfontein-dieretuin weens wanbestuur moes sluit, is nou weer in die spervuur.Dit terwyl ‘n uitspraak van die Vrystaatse Hooggeregshof nog van krag is dat die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Maandag 21 Julie ’n finale skrywe aan die Mangaung-metro gerig waarin dringende antwoorde geëis word oor die haglike toestand van die noordelike en suidelike stortingsterreine in…
A prompt response by members of the Provincial Anti-Gang Unit Bloemfontein led to arrest of three suspects following a fatal stabbing of a man in Bloemfontein
Sestien verdagtes het die week reeds in die hof verskyn weens hul beweerde verbintenis met bedrog by die Werkloosheidsversekeringsfonds.
Die produksieveiling van Richter Simbras buite Bloemfontein het geskiedenis gemaak in Simbra-veilings in Suid-Afrika en het nie nasionale, maar ook internasionale aandag getrek.