Auditions for the Bloemfontein Children’s Choir will be held on 27 and 28 November.
Six members of a family was gunned down in their house in Botshabelo, including a 2-year old boy.
BLOEMFONTEIN – Die hofsaak van die geoktroieerde rekenmeesster Elrine Jacobs (41) wat daarvan beskuldig word dat sy geld van die Hillandale-huiseienaarsvereniging in Woodland Hills Wildlife Estate gesteel het, het begin.…
Drie gewapende rowers het gisteraand die Unitas Shell-vulstasie in Universitas beroof en die personeel aangehou.
Bloemfonteinse pluimbalspelers het in Oktober goed gevaar in buitelandse pluimbaltoernooie.
Workers who have been without jobs and income since the Department of Correctional Services took over the G4S contract in July, demand reinstatement.
Die Mangaung-brandweer het op 19 November teen 16:30 nog gespook om ‘n brand in die Bloemfonteinse middestad onder beheer te kry.