Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Jongmense smee vriendskapsbande op rolbaltoernooi
Skoliere en jongmense van oor Suid-Afrika heen asook van Botswana, het die afgelope week in Bloemfonatein in rolbal meegeding.
-
Tweedespan-spelers kry blootstelling op toernooi in Bloemfontein
Spelers van skole van oor die Vrystaat, Gauteng, die Oos-Kaap en Noordwes het verlede naweek ‘n splinternuwe B-span-netbaltoernooi bygewoon.
-
Uithou en aanhou kry nuwe kinkel
Jaco Ebertsohn was die wenner van Aktief se Farmyard Ultra waar deelnemers moes meeding om die laaste op die roete te wees.
-
Stoei in die Vrystaat groei sterk met rekordgetal beginners
Stoeiklubs van oor die Vrystaat heen het 94 stoeiers gehad wat aan die kampioenskap deelgeneem het.
-
Cheetah-wedstryd Saterdag op Simlapark vroeër geskuif oor weer
Die Vrystaat Cheetas speel Saterdag om 13:00 teen Oostelike Provinsie op Shimlapark in Bloemfontein.
-
Grey College grind down brave Monument in King Price derby triumph
Grey College defeat Monument 31-15 in a thrilling King Price Derby encounter as defensive brutality meets attacking brilliance in Bloemfontein.
-
Wesgrow-reeks begin met eersteklas-vertonings
Die eerste wedstryde in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks het op 14 Maart plaasgevind en vandeesnaweek word wedstryde in Bloemfontein gespeel.
-
Local university rugby teams, Shimlas and CUT’s Ixias battle inconsistency
Local university men’s rugby teams continue to navigate tough course
-
Clinical Grey College crush Oakdale in defensive masterclass
Grey College dominate Oakdale 38-7 despite playing with 13 men. Clinical finishing and brutal defence overwhelm hosts in Riversdal.
-
Gallants’ coach Mathiane upbeat about emotional clash with former team Arrows in Premiership return fixture
Marumo Gallants interim coach ready for baptism by fire against former club Arrows











