Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Skole
-
Jaco Jacobs vier sy 300ste boek op ‘n vreemde Dinsdag in Bloemfontein
Vir die Bloemfonteinse skrywer Jaco Jacobs was dit nie net ‘n Vreemde Dinsdag nie, dit was baie spesiaal een toe hy vereer is vir sy 300ste boek.
-
Rumé deel van SA aflosspan in Botswana
Die Bloemfonteinse atleet Rumé Burger is ingesluit in die Suid-Afrikaanse senior atletiekspan wat in Botswana gaan deelneem.
-
‘Stryd van die Suide’ in Wesgrow-reeks beslis
Opwinding in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks duur voort met Fichardtpark en Jim Fouché wat verlede week teen mekaar meegeding het.
-
Wesgrow-reeks begin met eersteklas-vertonings
Die eerste wedstryde in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks het op 14 Maart plaasgevind en vandeesnaweek word wedstryde in Bloemfontein gespeel.










