Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
KYK | Hewige storms rig skade in verskeie streke aan
WELKOM – Vreemde weerpatrone kom sedert begin November in die Vrystaat voor. Die nuutste hiervan was op Dinsdag 2 Desember waar ‘n hewige storm omstreeks 14:45 in Welkom en die…
-
Vlak 2-waarskuwing vir donderstorms
Inwoners en motoriste word gemaan om waaksaam te wees en die nodige voorsorg te tref wanneer hulle op die paaie in die stad ry.
-
Geliefde DA-raadslid van Bloemfontein oorlede
Huldeblyke stroom in ná die dood van Dalena Dennis (72), wat vir byna twee dekades ‘n DA-raadslid in die Mangaung-metro was.
-
Bejaarde boer (77) dood ná hy en sy vrou op plaas oorval en hy erg aangerand is
‘n Bejaarde boer van die Baltimore-omgewing in Limpopo is dood nadat hy en sy vrou op hul plaas aangeval is.
-
Twee verdrink, een gered in afsonderlike seereddingsvoorvalle in die Wes-Kaap
Twee mense het verdrink en een is gered in drie afsonderlike voorvalle waar swemmers in seewater in die moeilikheid beland het.
-
Saldanha in rou ná verdrinking van 15-jarige seun
Saldanhabaai – ’n Groep tieners van Diazville is in rou ná ’n traumatiese voorval op Saterdag 29 November toe hul 15-jarige vriend, Christiano van Rheenen, in die gevaarlike waters van…
-
Veiling ten bate van Kersfonds gehou
‘n Boedelveiling vind Saterdag 29 November ten bate van die Kersfonds by Bainsvlei-afslaers plaas.
-
Groot hartseer ná brandweerman van Bloemfontein sterf
Vriende van wyd en ver treur oor die dood van geliefde brandweerman van Bloemfontein, Chris van der Walt.
-
Verswakte infrastrukture skep groter probleme tydens donderstorms
In Mangaung is 60% van die paaie in swak toestand, met ‘n rehabilitasie-agterstand van R7,5 miljard.











