Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Pilaar in VS-rugbygemeenskap val
Lees meer oor die lewensviering van Tat Botha, legendariese rugbyman van die Vrystaat.
-
Koor bring sy heel beste voor toer na België
Die Bloemfontein-kinderkoor (BCC) is vir twee gala-konserte in die Odeion te sien voor die koor se Desember-toer na België.
-
Mangaung se gesloer met ooreenkoms beroof stad van toetsrugby
Die opgradering van die Vrystaat-stadion om weer toetswedstryde aan te bied, is afhanklik van ‘n ooreenkoms tussen die Mangaung metro en die Vrystaatse Rugby-unie.
-
Polisie nog op gewapende rowers se spoor, en publiek kan help
Die polisie is steeds op soek na die vier verdagtes wat op Donderdag 6 November ‘n selfoonwinkel in Westdene beroof het.
-
Huldeblyke stroom in ná dood van Vrystaatse rugbylegende
Geliefde rugbyafrigter en administrateur Tat Botha is Sondag 23 November ná ‘n lang siekte oorlede.
-
Lutherse gemeente in Bfn vier 150ste verjaardag met feesweek
Feesvieringe vind begin Desember plaas wanneer die St. Paulus Lutherse kerk in Bloemfontein sy 150ste bestaansjaar vier.
-
Kreatiwiteit vertoon by sentrum vir kinders op outisme-spektrum
Leerders van Blaze@The Sanctuary in Spitskop het onlangs hul pragtige kunswerke aan ouers gewys tydens ‘n spesiale kunsuitstalling.
-
Bloemskou bring die strand VS toe
Reëlings is al goed op dreef vir 2026 se Bloemskou van 23 April tot 2 Mei. Lees meer oor wat jy te wagte kan wees.
-
VIDEO: Rowers slaan toe, man vat net betyds gaping onder roldeur
In die middel van ‘n rooftog het ‘n man van Bloemfontein skuiling gesoek deur onder ‘n roldeur deur te glip.











