Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Kersvader bederf pensioentrekker ná oulike briefie in posbus
“Ek onthou toe ‘n foto van myself op Kersvader se skoot wat ‘n goeie 70 jaar gelede in ‘n winkelsentrum in Bloemfontein geneem is.”
-
Beleef vrede van die Karoo dié Kerstyd
Jaloers op vakansiegangers wat by die see uitspan? Beleef jou eie vredige vakansie in dorpies net ‘n uur en ‘n half uit Bloemfontein.
-
Versoekskrif vra heining langs spoorlyn vir veiligheid van leerders
Die DA in Mangaung het ‘n versoekskrif opgestel om die metro te versoek om ‘n heining op te rig al langs die spoorlyn van Curielaan tot by die N1.
-
Vrystaat premier mors geld terwyl dienste ly
Die Vrystaatse premier het ‘n bykomende R7 miljoen vir haar kantoor van die ANC ontvang, terwyl die VF Plus daarteen gestem het. Ondersoeke na R482 miljoen aan onreëlmatige uitgawes is…
-
Staan die kans om boek met kleurfoto’s uit Anglo-Boereoorlog te wen
Staan die kans om Die Anglo-Boereoorlog in Kleur Volume 2 te wen. Besoek Bloemnuus op Facebook en “like” die inskrywing.
-
Twee moordenaars van bejaarde Glen-egpaar gevonnis
Die twee moordenaars van Christo en Christa Greef van Glen is in die Bloemfonteinse hooggeregshof swaar vonnisse opgelê.
-
Gewilde kletsrymer en TikTok-ster Junior King sterf in ongeluk op N1 naby Bloemfontein
BLOEMFONTEIN – Die gewilde musikant Dugulth Ferreira (29), bekend as Junior King, is vanoggend om 07:25 op die N1-snelweg naby Verkeerdevlei in ‘n motorongeluk dood. Lt.kol. Thabo Covane, woordvoerder van die…
-
Gewilde kletsrymer Junior King sterf in ongeluk op N1 in Vrystaat
Die gewilde musikant Junior King van Gqeberha is vanoggend in ‘n motorongeluk op die N1 in die Vrystaat dood.
-
Finansiële bestuurder van Woodlands afgedank oor miljoene rande
Die finansiële bestuurder van die huiseienaarsvereniging van die Woodland Hills Wildlife Estate is afgedank nadat sy glo miljoene rande gesteel het.










