Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Paartjies kan só ’n piekniek wen
Vyf gelukkige paartjies kan elk ’n heerlike Valentynspiekniek by die Oliewenhuis-kunsmuseum wen.
-
Project promotes creativity
In the spirit of the new academic year and in light of International Day of Education, the Avbob Poetry Project gives educators some ways to be more creative.
-
Staan gereed om kennis oor te dra
Ses onderwysers het hulle vanjaar by die Hoërskool Fichardtpark aangesluit.
-
Nuwe skoene maak harte bly
Die NG gemeente Pellissier het in Desember ’n skoeneprojek in samewerking met Engo begin om soveel moontlik nuwe skoolskoene en tekkies vir kinders in te samel.
-
Brandwag se inwoners maak netjies
Met tuinvurk en graaf het inwoners Saterdag (22/01) opgedaag om die openbare ruimtes in Brandwag skoon te maak.
-
Archers compare skills across distance
Three Free State archers took top honours in a national indoor archery championship, which was the first of its kind.
-
Spelers hou doel voor oë
Leerlinge aan die Hoërskool Fichardtpark het onlangs aan die PSI nasionale binnenshuise hokkietoernooi deelgeneem.
-
Rugbyboek ‘propvol verrassings’
Jare se rekordhouding kom tot sy reg in ’n boek wat 125 jaar van Vrystaat-rugby se geskiedenis vertel.
-
-
Antarktika wink vir jong avonturiers
Twee avonturiers wat verlede jaar in Bloemfontein gematrikuleer het, is onder die vyf jongmense wat saam met Riaan Manser na Antarktika gaan.






