Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Versorgde woonbuurt gooi sy arms spoggerig oop
Trots Pellissier se verwelkomingsborde pryk nou by dié woonbuurt se twee ingange. Dit is in Desember opgerig.
-
Skool-vreugdes in aftrede gekoester
Eljo Botes, passievolle hoof van die preprimêre-afdeling van die Laerskool Pres. Brand in Bloemfontein, het einde verlede jaar ná 27 jaar die tuig by die skool neergelê.
-
Provinsie se damme vol ná bogemiddelde reënval
Met blydskap kan ek vermeld dat die noorde van Bloemfontein in 2021 ’n hele 1 085 mm reën gehad het.
-
Medemenslikheid kenmerk vol lewe
Andy Galloway (60), kunstenaar, joernalis en stigter-redakteur van Express, nou susterskoerant van Bloemnuus, is Saterdag (08/01) vermoedelik aan ’n hartaanval dood toe hy in die swembad van sy woonstelkompleks in die Strand in die Wes-Kaap geswem he
-
Flikkerende liggies ’n tyding van hoop
Talle mense kon in Desember gaan kyk na ’n groepie inwoners van die Westerbloem-aftreeoord se Liggiefees van Dankbaarheid en Hoop.
-
Kamp weer aangebied
Nadat die Universiteit van die Vrystaat (UV) se eerstejaarskamp verlede jaar weens Covid-19 afgelas is, sal nuwe studente vanjaar weer kan kampeer.
-
Stelsel nog nie bekragtig
Die langverwagte strafpuntstelsel vir verkeersoortredings sal blykbaar teen Julie ten volle in werking tree, hoewel kenners meen dat die regering te ver agter is om dit betyds te bekragtig.
-
Belowende begin aan skooljaar in VS wink
Die groot uitdaging vir Vrystaatse skole in die nuwe skooljaar is die plasing van kinders, veral in die groter dorpe waar ouers spesifieke skole verkies.
-
Reën kry skuld vir leë krane
Bloemfonteiners het die afgelope week weer baie gesukkel met krane wat weens verskeie redes leeg was.
-
Program skep afwagting
Soos talle organisasies was die Vriende van die Oorlogsmuseum genoop om in 2021 hul bedrywighede aanlyn voort te sit.








