Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Noord-Kaap ‘n skatkis vir vakansiegangers
Belewenis van glorie van weleer, gekombineer met nuut en modern, is die kenmerke van ’n besoek aan Kimberley.
-
Maak die reis met baba só makliker
Die pad hoef nie lank en swaar te wees wanneer baba saamreis op vakansie nie.
-
Stad se oulikste viervoetiges wen
Die wenners van Fleurdal Mall en Bloemnuus se 4VoetBesteVriend-kompetisie is aangewys. Hier iis wat hulle wen.
-
Kersfees gou geproe
Vrugtekoek, ’n lekkerny sinoniem met die Kerstyd, word tradisioneel lank voor die tyd gebak. Met dié resep is dit egter nie nodig om benoud te wees indien ’n vrugtekoek nog nie gebak is nie.
-
Unieke teatertstuk in die palm van jou hand
Groot pret wag vir mense wat lus het vir ’n bietjie familiepret wanneer die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) van 13 tot 19 Desember nog ’n digitale eerste aanbied.
-
Local competitors impress New York bodybuilder
A professional bodybuilder from New York that, amongst others won three international World Fitness Federation (WFF) titles, was very impressed by the standard of the weekend’s national competition that took place in Bloemfontein.
-
-
-
Kreatief vul sy haar spaargeld aan
Lenize Steyn sien baie daarna uit om binnekort haar juwele op ‘n Zijlstra’s Autohaus se uitstalling van supermotors – en motorfietse te verkoop.
-
Kerstyd só ingelui
Nie net is die Carols with the Stars-konsert Vrydag (19/11) ’n geleentheid om in die Kersfeesstemming te kom nie, dit is ook ’n spesiale geleentheid waar konsertgangers ’n bydrae tot liefdadigheid kan maak.



