Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Meld misdaad by polisie aan, vra LUR
“Die gemeenskap moet die polisie se hande sterk maak, onder meer deur verdagte aktiwiteite aan te meld en aan gemeenskapspolisiëring-optrede deel te neem – of selfs net deur waaksaam te wees.”.
-
Stuk neem gehoor op ’n reis na binne
Bloemfonteinse regisseur Niel van Niekerk beskou Athol Fugard se toneelstuk The Road to Mecca as een van sy beste dramas.
-
Verdagtes kry borgtog
Die vier verdagtes wat op Dinsdag 25 Februarie in twee huise in Bayswater deur die Valke vir beweerde mensehandel in hegtenis geneem is, se hofsaak uit na 26 Maart uitgestel.
-
-
Vullis: Regsbrief oorhandig
Met vullisverwydering wat die afgelope tyd weer erg sporadies geword het, het AfriForum Dinsdag 4 Maart ’n regsbrief aan die Mangaung-metro oorhandig om die metro te dwing om 700 inwoners van die metro se diensgeld vir vullisverwydering op te skort.
-
Local newspapers speak to our heart
Every week, we read BloemNews – maybe with some morning coffee and rusks, at the kitchen table, or during a lunch break. But have you ever thought about how much this trusted source of local news and information shapes our…
-
Vespa’s wys hul flair op Franse Herfsmark
Pragtig gerestoureerde Vespa’s gaan te sien wees op Saterdag 8 Maart se Franse Herfsmark by Villa Avianto.
-
10 die in collision between bus and truck in the early hours of the morning
Ten people died and more than 31 were injured in a collision between a bus and a heavy motor vehicle on the N6 just outside of Reddersburg early today.
-
Shimlas klop UJ net-net in Varsitybeker-kragmeting
In ’n fees van drieë en hardlooprugby het die verdedigende kampioene die Universiteit van die Vrystaat se Shimlas die span van die Universiteit van Johannesburg (UJ) net-net geklop met 49-45.
-
Young giraffe makes remarkable recovery after groundbreaking surgery
A surgery was performed on a young giraffe initially given little chance of survival after a severe leg injury.








