• Manne-aand

    CVO Dankbaar Bainsvlei Sopieshoogte, Bloemfontein, Free State

    Die CVO Dankbaar-skool bied op 28 Maart ‘n manne-aand met Fatman aan.

    R400 – R3200
  • Andre the Hilarious Hypnotist

    The Vulture Club Plot 35, 9de Laan, Bloemfontein

    Andre the Hilarious Hypnotist will enthrall audiences at the Vulture Club (Aasvoëlklub) in Bloemfontein.

  • Best of Pink Floyd, Dire Straits

    Die Aasvoëlklub Plot 35, 9de Laan, Bloemfontein, Free State

    Die sanger-kitaarspeler Mel Botes kom sing in ‘n Pink Floyd- en Dire Straits-huldeblykkonsert by die Aasvoëlklub in Bloemfontein.

    R150
  • Teater: Robin in the Hood

    Xander Steyn van Xander Art Productions bring weer een van sy musikale komedies na die planke vir Bloemfonteiners se vermaak. Die hoofvertonings van Robin in the Hood is op Donderdag 19 Junie om 19:00; op 20 Junie om 19:00 en op 21 Junie om 12:00, 15:00 en 18:00. Lees die berig oor die toneelstuk hier. […]

  • Udo Uil leer Integriteit

    Doxa Deo Bloemfontein Suid

    Die kindervertoning Udo Uil leer integriteit is Saterdag 27 Junie om 09:00 by Doxa Deo-suid in Fichardtpark. Koop jou kaartjies teen R35 hier: Udo Uil leer integriteit. Kyk ook hier.

    R35
  • Vrystaat Kunstefees

    Universiteit van die Vrystaat

    Die Vrystaat Kunstefees vind vanjaar van 7 tot 11 Julie plaas. Kry jou kaartjies nou.