• Karoo-Keur

    Odeion University of the Free State, Bloemfontein, South Africa

    Karoo-keur: Die beste van die Karoo Suites. Deon Meyer is weer eens die verteller en Coenie skuif agter die klawers in met die mooiste verhale uit die twee produksies – asook ‘n verrassing of twee! Deon Meyer en Coenie de Villiers

    R200