Madré Marais
-
Terwyl baie mense op dié ouderdom lankal hul drafskoene opgehang het, maak die meestersatleet Bobby de Kock hom gereed vir nog uitdagings.
-
Bemanning en passasiers het glo die kajuit bestorm. Hulle het die aanvaller oorweldig, vasgebind en die vliegtuig onder beheer gekry.
-
“Vrystaatse boere het oor dekades heen gewys dat hulle moeilike klimaatstoestande kan trotseer,” meen Hendrik Knobel van Vrystaat Landbou.
-
Die publiek kry van 18 tot 22 September die geleentheid om vir hul gunstelingliedjie te stem. Die wenner word op 24 September aangekondig.
-
From 10 to 17 September, a fleet of solar-powered vehicles is tackling more than 2 500km on South African roads to conquer the ultimate challenge.
-
The University of the Free State (UFS) and Novus Media’s 45th Matriculant of the Year competition today announces its top group.
-
Open to learners in Gr. 8 to Gr. 11, the competition invites entrants to submit an original mascot design. No prior design experience or training is required.
-
Inskrywing sluit môre, op 31 Julie. Die 25 topdeelnemers staan die kans om beurse, geldpryse en geskenke van sowat R500 000 te wen.
-
Matrikulante wat uitblink in akademie, kultuur, sport en leierskap, en wat beplan om volgende jaar aan die UV te studeer, word genooi om hulle in te skryf.
-
“Wat die kompetisie so belangrik maak, is dat ’n groep van Suid-Afrika se toekomstige leiers die kans kry om met mekaar om te gaan en waardevolle vaardighede te ontwikkel.”











