BloemNews Avatar

BloemNews


  • ’n Huis in Engo se Westerbloem-aftreekompleks in Bloemfontein is Sondagaand in ’n brand verwoes pas nadat daar by die huis ingebreek is. Die inbrekers het vermoedelik die brand gestig om forensiese bewyse te vernietig.

    by

    on

  • Die Mangaung-metro erken nie die nuutgestigte AfriForum-brandweerdiens in Bloemfontein as ’n toegewese diens in die gebied nie, omdat hy nie volgens die Wet op Brandweerdienste van 1987 so ’n goedgekeurde diens is nie.

    by

    on

  • Dit is ’n positiewe stap dat die Mangaung-metro in ’n kennisgewing sy voorneme aandui om die noordelike stortingsterrein te sluit.

    by

    on

    Vullisterrein se dae getel
  • Die De Oude Kraal WildsKOSfees het vanjaar oudergewoonte groot pret, puik fynproewersgeregte en wyn van die boonste rak vir feesgangers gebied.

    by

    on

    Samesyn die hoofgereg
  • Glimlag breed op lekkerkry-fees

    by

    on

    Glimlag breed op lekkerkry-fees
  • Swimmers from all over South Africa will be drawn to the high-performance centre at the Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, after an agreement between the school and Swimming South Africa (Swim SA) was signed on Tuesday, 11 June.

    by

    on

    Tralies evolve swimmingly
  • Suid-Afrika het op Dinsdagaand 11 Junie in die Toyota-stadion in Bloemfontein ’n uitstekende vertoning in sy wêreldbeker-kwalifiseringswedstryd teen Zimbabwe gelewer om sy hoop tussen die topaanspraakmakers lewend te hou vir ’n plek in 2026 se skousp

    by

    on

  • Erge weerlig en donderstorms met gepaardgaande risiko’s is nie ’n ongewone verskynsel in Bloemfontein nie. Daarom is ’n waarskuwingstelsel vir weerlig onlangs by die Laerskool Willem Postma hier opgerig.

    by

    on

    Veiligheid blitsig aktief
  • Die Vanguard Martial Arts-gevegskunsskool (VMA) het op 25 Mei die provinsiale ATA Songahm Taekwondo-toernooi, die Cheetah Clash, by Grey-kollege aangebied.

    by

    on

    ‘Gees van gevegskuns weerspieël’
  • Hulde stroom in vir Mike van Rooyen (73), eertydse hoofverslaggewer en nuusredakteur van Volksblad en joernalis wat as een van die bestes tot nog toe in die Vrystaat onthou sal word.

    by

    on

    Nuusman laat leemte

Gift this article