BloemNews
-
-
The Free State Department of community safety, roads and transport put out a notice of the temporary closure of the R70 between Rosendal and Senekal in the Eastern Free State.
-
Sowat 40 tydelike plakkers-strukture is Vrydag in Happy Valley in Westdene en by die Noordelike Stortingsterrein verwyder.
-
Sportsterre uit die Vrystaat sal vanjaar die sewende keer op die Vrystaatse Sportster van die Jaar-toekenningsgeleentheid vir hul prestasies op die sportveld vereer word.
-
Altesaam 2 400 mense in nood, 15 000 kledingstukke, 2 400 worsbroodjies, 500 vrywilligers van 8 kerke in Bloemfontein – dit som kortliks Street Store 2024 op wat op 18 Mei by Anchor of Hope en die Primêre Skool Heide in die stad gehou is.
-
Talle Bloemfonteiners het op Dinsdag 4 Junie opgestaan in ’n yskoue wit feetjieland nadat ligte sneeu vroegoggend in die stad geval het.
-
Terwyl die vleisbraaivure op Saterdag 8 Junie die eerste koue van die winter verdryf, gaan besoekers kan smul aan die heerlikste wildskosgeregte wat die Vrystaat kan bied.
-
Die Mangaung-metro gaan die Bloemfonteinse dieretuin met sy eie geld heropen en bedryf, sê Gregory Nthatisi, uitvoerende burgemeester.
-
Die burgerregtegroep AfriForum wil met ’n splinternuwe diens sy lede, asook Mangaung se brandweer-afdeling, in die geval van huis- en veldbrande bystaan.
-
Nie net is Michiel Kruger (79) weer die top-rolbalspeler in sy afdeling (B1) in die wêreld nie, hy was ook weer die oudste rolbalspeler in die Internasionale Rolbaltoernooi vir mense met Gestremdhede (IBD) wat van 17 tot 31 Mei in Germiston plaasgev











