Monique Vorsatz (links) en Danika Fivaz, albei van Bloemfontein, het op Saterdag 8 Junie heerlik gesmul aan wildsgeregte en wyn van topgehalte wynkelders op De Oude Kraal se immergewilde WildsKOSfees. Meer as 1 800 mense is deur die hekke op dié fees. BloemNuus is die gedruktemediaborg van vanjaar se WildsKOSfees. Lees meer oor die fees op bl. 3.Foto: Mlungisi Louw

Glimlag breed op lekkerkry-fees

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article