BloemNews
-
The Free State hub of the Growthpoint South African National Regional Squash Tournament was held in Bloemfontein from 7 to 9 June.
-
’n Nuwe kunsgalery wat plaaslike kuns wil bemark en werksessies aanbied, het op 12 Junie op Prellerplein oopgemaak.
-
As jy daagliks vroegoggend deur die strate van Bloemfontein ry, sien jy selfs op die koudste van oggende drawwers wat die pad aandurf aan’t oefen vir die volgende resies.
-
-
’n Herdenking van die einde van die Tweede Wêreldoorlog vind op 22 Junie van 09:00 af op die Leeuwberg-plaas buite Bloemfontein plaas.
-
Community involvement and good relationships with one’s neighbours are important in the fight against crime.
-
’n Dag van pret word beplan vir Saterdag 29 Junie met valskermspringers en ’n motorfietssaamtrek asook pret vir kinders.
-
While the philosophy of POPUP is that while they will not necessarily solve the problem, they are still investing in people. “Everybody needs somebody to help them. We want to help them to discover themselves and to give them tools to enter the labou
-
AfriForum het vandag teruggekap na die Mangaung-metro wat hom kritiseer oor die stigting van sy privaat-brandweerdiens in Bloemfontein.
-
Talle Bloemfonteiners het vandeesweek teruggekeer nadat hulle Sondag 9 Junie aan die moordende Comrades-ultramarathon tussen Durban en Pietermaritzburg deelgeneem het.










