BloemNews
-
Opknapping aan waterinfrastruktuur aan die Welbedachtdam-waterpypleiding na Bloemfontein en by die Maselspoort-watersuiweringsaanleg van honderdmiljoene rande elk, Vrystaatse damme wat nou gemiddeld 97% vol is en waterbeperkings in Mangaung.
-
Die verskillende takke van AfriForum in Bloemfontein het in Mei verskeie skoonmaak- en veiligheidsprojekte aangepak.
-
Al is dit lankal nie meer iets nuuts nie, bly dit nogal die aandag trek: daardie reusagtige heliumgevulde foelieballonne in die vorm van getalle. Inteendeel, dis waarskynlik onmoontlik om dié swewende, blink goed te geïgnoreer.
-
Kort voordat die spelers van die Mangaung-metro se Veerpyltjievereniging (MMDA) na Johannesburg vertrek vir die Suid-Afrikaanse kampioenskapsbyeenkoms van 3 tot 8 Julie, word daar plaaslik flink meegeding.
-
Die wintervakansie lê om die draai, maar anders as die vorige twee jaar, wag ’n lekker feestelikheid op Bloemfonteiners en besoekers.
-
Die Mangaung-metro kon Woensdag (15/06) op ‘n tweede begrotingsvergadering wéér nie die begroting goedkeur nie.
-
-
’n Nuwe winkel is begin Junie by die kantore van Kinderwelsyn in Aliwalstraat geopen.
-
Dit gaan in die komende maande sommer maklik wees om skenkings te doen om só ’n kans te staan om ’n splinternuwe Suzuki S-Presso GL Plus te wen.
-
Die Preprimêre Skool Universitas (Tjokkies) het op 13 Mei sy 25ste gholfdag op die Bloemfontein-gholfbaan aangebied.








