BloemNews Avatar

BloemNews


  • Drie raadslede van Torings van Hoop se termyn het op die jaarvergadering op 9 Junie ten einde geloop.

    by

    on

    ‘Torings daarom geseën’
  • Wanneer ’n reis maklik is, is daar nie altyd ’n storie om te vertel nie.

    by

    on

    Boek ook reis na binne
  • A successful partnership has been forming between the Department of Social Development and Engo Youth Care Centres in the past months.

    by

    on

    ‘Return to ubuntu’ can safeguard children
  • Why pay bonuses to officials of the Mangaung Metro if the metro is so badly managed that it must be under national administration?.

    by

    on

  • Inwoners van Bainsvlei waarvan talle familielede het wat in die Bainsvlei-begraafplaas begrawe is, het Donderdag (16/06) deelgeneem aan ’n skoonmaak-aksie wat deur die DA hier gereël is.

    by

    on

    Inwoners maak grafte netjies
  • Bloemnuus vat vanjaar hande met die wynverskaffer Vin Do om ’n stalletjie te bring na besoekers aan die Vrystaat Kunstefees se minimark, wat van 12 tot 16 Julie op die hoofkampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) aangebied word.

    by

    on

    Wynproe met kaasbord ’n moet op minimark
  • Bloemfonteiner Ian Carney het onder meer ’n tweede plek verower op die Suid-Afrikaanse armdrukkampioenskapsbyeenkoms wat op 27 en 28 Mei in Springs beslis is.

    by

    on

    Hý vou nie onder druk
  • Community media is one of the new growth areas in the media industry and plays a significant role in making available information and news to and about local communities, which are often not reached or well covered by traditional mainstream media.

    by

    on

    New sponsor boosts community journalism
  • A curriculum-based Visual Arts exhibition of the Oliewenhuis Art Museum’s Permanent Collection and complimented by artworks on loan form the William Humphreys Art Gallery in Kimberley will be opened on Thursday (30/06).

    by

    on

  • Vier skermers van die Vrystaatse Amateur-skermklub (Vask) is genooi om van 9 tot 20 Augustus aan die Statebondspele in Engeland deel te neem.

    by

    on

    Engeland wink vir skermers

Gift this article