BloemNews
-
Drink jy heelwat bekers koffie of blikkies energiekoeldrank elke dag? Waag die kans om ’n week lank een van jou geliefkoosde gewoontes te laat staan ter wille van bewusmaking van alkohol- en middelmisbruik.
-
-
The world championships in freestyle dance will be presented for the first time in three years, in Blackpool, England.
-
Die Hoër Meisieskool Oranje se vyf A-netbalspanne het geskiedenis gemaak deur vir die eerste keer almal in die top-2 in die Vrystaat te eindig en sodoende vir die nasionale kampioenskappe te kwalifiseer.
-
Die o.16A-netbalspan van die Hoërskool Jim Fouché is aangewys as die Vrystaatse o.16-netbalkampioene nadat hy Vrydag (17/06) in die eindstryd teen die Hoër Meisieskool Oranje gespeel het.
-
-
’n Leerling aan die Eunice High School het na een van die agt topplekke in die ATKV se DigiToneel-kompetisie deurgedring.
-
’n Projek wat tannie Baby Lange – wat onlangs oorlede is – sowat drie jaar gelede begin het, is danksy haar dogter en ’n paar flukse vroue nou afgehandel.
-
Daar is kommer oor vullisverwydering wat die afgelope maand weer dramaties verswak het.
-
Die Staatspresident Swart Voortrekkerkommando is op 1 Junie in Brandfort gestig.









