BloemNews Avatar

BloemNews


  • Die Vrystaat sal vanjaar ongetwyfeld ’n faktor wees in die o.18-Cravenweek-toernooi, met ’n klomp spelers wat oudergewoonte die kleure van Grey-kollege vir die provinsiale oranje truie gaan verruil.

    by

    on

  • Nadat werk by die noordelike stortingsterrein onlangs tot stilstand gekom het, is werk om vullis te verwerk weer die naweek voortgesit en teen Maandag (27/06) is die terrein weer vir die publiek geopen.

    by

    on

    Vullisverwydering weer op dreef
  • Ná drie rooftogte die afgelope vyf maande is sommige huurders en besoekers aan Mimosa Mall bekommerd oor hul veiligheid.

    by

    on

    Polisie vra hulp met Mimosa-rooftog
  • Sowat 80 gaste het die naweek op die plase Onze Rust en Leeuwberg gekuier met ’n byeenkoms van die Die Vrystaat-tak van die Suid-Afrikaanse Wapenversamelaarsvereniging.

    by

    on

    Klere onthou geskiedenis
  • Vanmiddag om 16:00 begin fase 6-beurtkrag.

    by

    on

    Fase 6-beurtkrag begin vandag om 16:00
  • Weens tegniese propbleme kan Bloemfonteiners nie krag koop nie.

    by

    on

    Inwoners kan nie krag koop nie
  • Dit is ’n aangrypende verhaal vol donker humor wat die verhaal vertel van ’n vrou se stryd met ’n eetverslawing, angs en depressie.

    by

    on

    Storie gryp jou en spoeg jou uit
  • OurSA is a new non-governmental organisation that was formed representing community and business organisations in the Mangung Metro.

    by

    on

    OurSA aims to empower Mangaung community
  • In die koue Vrystaatse winter is daar min dinge so lekker soos ’n warm bredie.

    by

    on

    Knoffel en bier kuier in dié bredie
  • Mense van ouderdom 45 tot 49 jaar en ouer is in die hoogste risiko-kategorie om kardiovaskulêre probleme te ontwikkel. Maak só om gesonder te leef en jou risikofaktore te beperk.

    by

    on

    Klop só kardiovaskulêre probleme

Gift this article