BloemNews
-
Dit word elke dag ’n bietjie beter – die ewige gevoel dat jy iets verkeerd doen wanneer jy sonder ’n masker by ’n winkel instap.
-
Die minister van vervoer, Fikile Mbalula, het Maandag (27/06) die sweep in Bloemfontein geklap oor die Mangaung-metro se geïntegreerde openbare vervoernetwerk (IPTN) met sy Hauweng-busse, waaraan honderde miljoene rande al bestee is, maar nie loop ni
-
Jong Vrystaatse sjefs en bakkers kan hulle inskryf vir RCL Foods se Jong Sjefs en Jong Bakkerskompetisie waarin prysgeld van R110 000 gewen kan word.
-
Die Oopverhoog op die Vrystaat Kunstefees bied vanjaar weer ’n geleentheid vir ontluikende kunstenaars van oor die land heen om saam met gevestigde instrumentaliste en sangers op te tree.
-
Twee Bloemfonteinse gesinne het erg deurgeloop toe brande groot skade aan hul huise aangerig het.
-
Kry vroegtydig jou kaartjie vir toegang tot die Vrystaat Kunstefees se minimark, wat van 12 tot 16 Julie op die hoofkampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) aangebied word.
-
Diplomate van 15 lande het op 9 Junie ’n ontbyt saam met prof. Francis Petersen, rektor en vise-kanselier van die Universiteit van die Vrystaat (UV), in Pretoria bygewoon.
-
Met die voorval van die seun van Soweto wat op 12 Junie in ’n mangat geval het en nie opgespoor kon word nie, is dit kommerwekkend hoeveel mangate in Bloemfontein oop staan.
-
-
Sowat 500 poppe van alle uithoeke van die wêreld kon Vrydag (24/06) en Saterdag op ’n uitstalling in die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke besigtig word.









