BloemNews
-
Liewe Heksie het besluit dis tyd dat sy op haar besem klim en die land verken en dan sommer hier en daar ‘n bietjie stop, dat haar besem kan rus en dan ‘n vertoning aanbied.
-
Lalien Cilliers, dogter van Stoffel Cilliers, is Saterdag (25/06) ná ’n jare-lange stryd met breinkanker oorlede.
-
Wat aanvanklik bedoel is vir ’n grappie en ’n Einde-van-die-maand-braaiertjie, het nou baie gewild geword.
-
As a continuation of Youth Month, the Oliewenhuis Art Museum is presenting a Kiddies Holiday Workshop as part of its Young Visionaries workshops from 12 to 15 July.
-
-
Met dié dat almal nou weer met “kaal” gesigte loop nadat die dra van gesigmaskers nie meer verpligtend is nie, is vroue meer bewus van hul grimering.
-
Kinders kan sommer van jongs af leer om lekker kos te maak by ’n spesiale kinderkookskool in die stad.
-
Met die kragtariewe wat Vrydag (01/07) verder die hoogte inskiet, het twee sake-eienaars van ’n onderneming en woonstelblok genoeg gehad van jare se stryd met Centlec.
-
Verlede week was ’n besige week vir die Aurora-alkohol- en-dwelmsentrum wat by die Suid-Afrikaanse Nasionale Raad vir Alkohol en Dwelmafhanklikheid (Sanca) geaffilieer is.
-
’n Jong karateka van die Shotokan-karate-akademie in Bloemfontein neem hierdie week aan die Wêreld-Shotokan-karatefederasie se o.12-werksessies en -kompetisie in Kroasië deel.









