BloemNews
-
Ná twee jaar kon Suid-Afrikaners weer aan die wêrelddanskampioenskapsbyeenkoms in Blackpool, Engeland, deelneem. Dit is van 24 tot 26 Junie aangebied.
-
Die kinder- en jeugboekskrywers Jaco Jacobs en Fanie Viljoen, asook nog twee Bloemfonteiners, word vanjaar met die driejaarlikse pryse van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vereer.
-
Ná Saterdag (02/07) se naelbytstryd tussen die Springbokke en Wallis in Pretoria, is dit die naweek Bloemfontein se beurt om die stadion vol te maak om die Springbokke te ondersteun.
-
’n Nuwe salon bied nou meer geleentheid vir kliënte om Annique-produkte te koop en boonop terselfdertyd ’n skoonheidsbehandeling te ontvang.
-
-
Inwoners van Bloemfontein is met reg bekommerd oor die swak toestand van provinsiale museums in die stad.
-
Bloemfonteiners sal van middernag af ongeveer R26,64 vir 93-oktaan petrol betaal.
-
Ná die naelbytstryd Saterdag (02/07) in Pretoria tussen Suid-Afrika en Wallis, is dit die naweek Bloemfontein se beurt om ’n stadion vol te pak om die Springbokke te ondersteun.
-
By die Wild Canaan-koffiewinkel in Westdene, Bloemfontein, word daar hard gewerk aan ’n groot dankie-sê-geleentheid vir Christene op 19 Augustus in die Toyota-stadion.
-
Eskom het aangekondig dat geen fase 6-beurkrag Vrydag toegepas sal word nie.











