BloemNews Avatar

BloemNews


  • As optrede om die omgewing op te ruim, het lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens se Bayswater- en Parkwegkantoor Vrydag (01/07) die koppies in die Happy Valley-bewarea gefynkam.

    by

    on

    Ingryping maak Happy Valley weer veiliger, vriendeliker
  • Die Vrystaat-tak van die Internasionale Polisievereniging (IPV) in Suid-Afrika het op Vrydag 24 Junie komberse en ander items vir liefdadigheidorganisasies geskenk.

    by

    on

    IPV omarm behoeftiges
  • Twee informele gespreksgeleent­hede gaan aan beleggers en voornemende beleggers die geleentheid bied om vrae rondom finansiële markte te vra.

    by

    on

    Seminaar bied duidelikheid oor beleggings
  • Tyd raak min om kaartjies te koop vir die nege produksies wat deel is van die Vrystaat Kunstefees se minimark van 12 tot 16 Julie. Die minimark word op die hoofkampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) aangebied.

    by

    on

    Minimark ’n kleine fees
  • Die drie heeltydse werkers van Trots Pellissier spog nou met splinternuwe oorpakke en beskermingsdrag danksy ’n borgskap van Vodacom.

    by

    on

    Werkers nou gerat
  • Almal weet daar is nie ’n handleiding wat saam met ’n mens se kinders kom wanneer hulle gebore word nie.

    by

    on

  • Ontvang brons

    by

    on

    Ontvang brons
  • Daar is nog net tyd tot 31 Julie vir paartjies wat sedert Augustus verlede jaar getroud is om hulle vir Bloemnuus se Troufoto van die jaar-kompetisie in te skryf.

    by

    on

    Tyd min vir troupaartjies om in te skryf
  • NTA Models Management in Bloemfontein and the Bloemfontein Fashion Expo events have formed a collaboration in promoting, growing and developing models, fashion de­signers and entrepreneurs.

    by

    on

    Entrepreneurs to be boosted
  • Wie verwag twee buie reën in Junie in Bloemfontein? Dit gebeur nie aldag nie.

    by

    on


Gift this article