Anel-Marie Louwrens neem hier op Callaho Freestyle deel aan die winterdresseerkompetisie wat op 18 Junie by The View in Kellysview aangebied is. Dit was die eerste keer sedert die begin van die pandemie dat ’n dresseerskou in Bloemfontein plaasgevind het. Altesaam 50 ruiters van alle ouderdomsgroepe het op 65 perde deelgeneem. Foto: Lientjie Mentz