Die Franse Wintermark is op Saterdag 4 Junie by Villa Avianto aangebied. Die heerlike winterweer het die perfekte marktoestande geskep. Hier is Nicolette van Lill van Hoopstad by haar stalletjie Small Things by ’n klant, Dené Troskie. Die volgende mark vind op 6 Augustus plaas.Foto: Lientjie Mentz
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article