BloemNews
-
Bloemfonteiner Marius Coetzee het onlangs gehoor dat hy aangewys is as wenner van die Ingrid Jonker L’art Poétique-digkompetisie.
-
Vir die eerste keer sedert die Covid-19-pandemie begin het, het studente van verskillende studente-organisasies aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) weer uitgereik na die gemeenskap.
-
-
Die Cheetahs pak die Pumas Saterdag (18/06) om 13:30 in die Curriebeker-halfeindronde in die Toyota-stadion.
-
Meer as 16 woonbuurtverenigings asook ondernemings, kerke, burgerregteorganisasies en individue oor die stad heen het die afgelope jare ingespring om die leemtes te vul wat swak dienslewering in die Mangaung-metro gelaat het.
-
-
Vanjaar se Ysbeerswem vind op Saterdag 25 Junie om 12:00 plaas in die Allemanskraaldam.
-
-
-










