BloemNews
-
-
Die 40ste wenner van die Matrikulant van die jaar-kompetisie van die Universiteit van die Vrystaat, Netwerk24 en Volksblad sê sy eerste jaar as mediese student aan Kovsies het tot dusver alle verwagtinge oortref en hy geniet elke oomblik terdeë.
-
-
Inskrywings word ingewag vir die Nasionale Museum in Bloemfontein se jaarlikse jong kunstenaar-kompetisie.
-
-
Die DA in die Mangaung-metro het voorstelle voorgelê van hoe die begroting beter aangepas kan word.
-
’n Seminaar in die Goju Kai-karatestyl is op Saterdag 28 Mei by die NG kerk Fauna aangebied.
-
’n Nuwe winkel met gebruikte baba- en kinderklere is verlede week by die kantore van Kinderwelsyn in Aliwalstraat geopen.
-
Jaco Uys, ’n Bloemfonteiner en eienaar van die Jooba-musiekskool, het kragte saam met die Mangaung String Programme (MSP) gespan om nog een van sy drome na te jaag.
-
Die prettige produksie Laerskool Noord is in Julie die eerste keer op die Vrystaat-Kunstefees te sien!











