BloemNews
-
Paartjies het nog tot einde Julie tyd om hulle vir Bloemnuus se Troufoto van die Jaar-kompetisie in te skryf.
-
-
-
Byna 60% van die mense wat Saterdag (04/06) nader gestaan het om skaapkop te proe het dit ’n eerste keer gedoen.
-
’n Tweede koshuisgebou is binne drie jaar by die Dr. Blok Sekondêre Skool in Heidedal in ’n brand in puin gelê.
-
Die Jean Webber-huis vir mense met gestremdhede spog met ’n splinternuwe kisvrieskas.
-
Daar wag skerp tariefstygings vir inwoners van die Mangaung-metro indien die begroting soos dit Vrydag (03/06) op die raadsvergadering goedgekeur is, deurgevoer word.
-
Elmien Viljoen clai- med a silver medal when she competed as part of the Pro- tea team in the Afri- can Karate Federa-tion (UFAK) Region 5 tournament in Durban on 8 May. Elsabé le Roux claimed bronze. They are members of the Kovsie Karate Club.
-
Meimaand is gebruiklik nie juis ’n reënmaand in Bloemfontein nie. Tog het dit twee keer in Mei in die noorde van die stad gereën.
-
Nie eers die onderbreking van twee jaar weens die Covid-19-pandemie kon Bloemfontein se gesiggestremde rolbalkampioen se spoed breek nie.





