BloemNews
-
Vrouedag word Dinsdag (09/08) by die Oorlogsmuseum en Nasionale Vrouemonument met ’n Vrouedagmark gevier.
-
Danksy ’n skenking van 150 pare skoolskoene spog behoeftige leerlinge aan die Laerskool Joe Solomon in Heidedal nou met blinknuwe voetgoed.
-
Beurtkrag fase 2 is van vanmiddag af 16:00 weer deel van Suid-Afrika
-
Tien Kovsies of voormalige Kovsies is deel van die Suid-Afrikaanse span van 251 wat Suid-Afrika in die Statebondspele in Birmingham, Engeland, verteenwoordig.
-
Vrouedag word Dinsdag (09/08) by die Oorlogsmuseum en Nasionale Vrouemonument gevier met ’n Vrouedagmark.
-
Die waterlekplekke wat ’n mens oral in die stad sien – soos die gebarste pyp in Aliwalstraat – is net die oortjies van die seekoei.
-
“Sodra jy voëls raaksien, begin jy meer raaksien. Jou wêreld vergroot; so ook jou verstaan van die natuur,” sê voëlkenner en spesialisgids Willem Barnard.
-
Dit is ’n algemene wanopvatting dat ’n mens nie met ekstra suiwer olyfolie (“extra virgin olive oil”) mag kook nie. Eintlik is dié soort olie besonder geskik hiervoor.
-
Met die gevatte kommentare oor die Chinese se jongste motorfabrikaat, Sehol, onthou ek weer die ou grappie oor die ruimtewese wat met sy tuig ’n noodlanding op die aarde moet doen, en by ’n vulstasie land.
-
Nog ’n Bloemfonteiner is in die Suid-Afrikaanse span ingesluit wat van Maandag (01/08) tot 6 Augustus aan die o.20-wêreldatletiekkampioenskapsbyeenkoms in Colombië gaan deelneem.










