BloemNews Avatar

BloemNews


  • Drie museums in Bloemfontein nooi die publiek om hulle vandeesmaand spreekwoordelik in die skoene te plaas van vroue wat ’n verskil gemaak het om vryheid en gelykheid in die same­lewing te verseker.

    by

    on

    Skoene wys vroue se spoor
  • Ek lees onlangs ’n lys van waarhede oor die lewe. Een van die aanhalings lees: “Overthinking kills happiness.” Dit val my op en ek krabbel dit iewers neer.

    by

    on

  • Groot mMotorhandelaars in Bloemfonteinse motorhandelaars is betrokke by die eerste Nuts about Wheels-motorskou Saterdag (06/08) by die Martie du Plessis-skool. Die uitstalling van motors, model­motors, speelgoed en vele meer word deur die Bloemfontei

    by

    on

  • A business that started small 26 years ago, now boasts a big warehouse in the Hilton Office Park and a service that brings arts, crafts, stationery and office supplies to customers’ doorstep.

    by

    on

    Thriving business’ offer will surprise
  • n Geldinsameling om toerusting te koop vir Die Glen-brandsektor se brandbestrydingspan, word bied op 13 Augustus die Glen Boere-rally en boeresportdag by Be Human, op die plaas Middelwater aan.aangebied.

    by

    on

    Resies briek veldbrande
  • Talle nuwe uitstallers sal op die Franse Mark by Villa Avianto Saterdag (06/08) te sien wees. Mooi handgemaakte kerse en ’n verskeidenheid kase is te koop. Proe ook aan die gourmet-slakke en ander delikatesse uit Frank- ryk wat op dié mark in Kwaggaf

    by

    on

    Mark bied iets vir almal
  • Inskrywing vir Bloemnuus se Trou­foto van die jaar-kompetisie het gesluit.

    by

    on

    Fotokompetisie sluit
  • Die swak onderhoud van die stad se paaie en die afwesigheid van padtekens, verkeerstrepe en selfs verkeersligte, asook verkeers­beamptes wat nêrens te sien is nie, hou gevaar vir bestuurders en voetgangers in.

    by

    on

    Skole aan skreiende padgevaar uitgelewer
  • Drie van Vrystaat Pluimbal se topspelers ding nou tydens die Statebondspele in Birmingham, Engeland, in die Suid-Afrikaanse span mee.

    by

    on

    VS-span presteer
  • Ons het weerverwag om in Julie, soos verlede jaarNes laasjaar Julie, het ons geen reën in Julie verwag niete kry nie. Ons woon tog in ’n somerreënvalstreek.

    by

    on


Gift this article