Twee atlete van Grey-kollege is ingesluit in die Suid-Afrikaanse span wat van 1 – 6 Augustus aan die o.20 Atletiek-wêreldkampioenskap in Colombië gaan deelneem. By die skool is van links, voor: Aaron Alvarez Aranda en Braam van Wyk (skoolhoof)

Atleet styg uit vir SA

grey

Twee atlete van Grey-kollege is ingesluit in die Suid-Afrikaanse span wat van 1 – 6 Augustus aan die o.20 Atletiek-wêreldkampioenskap in Colombië gaan deelneem. By die skool is van links, voor: Aaron Alvarez Aranda en Braam van Wyk (skoolhoof); agter: Adolf Swiegers (direkteur van sport) en HD van Heerden (hoof van atletiek).

Nog ’n Bloemfon­teiner is in die Suid-Afrikaanse span ingesluit wat van Maandag (01/08) tot 6 Augustus aan die o.20-wêreld­atletiek­kampioenskapsbyeenkoms in Colombië gaan deelneem.

Lucky Moleyane, ’n leerling aan Grey-kollege (sekondêr), is nou ook ingesluit.

Hy was lid van die Suid-Afrikaanse o.20-4 x 100 m-aflosspan wat in 2021 ’n rekord op die junior wêreldkampioenskapsbyeenkoms in Kenya opgestel het.

Lucky Moleyane

Lucky Moleyane
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article