BloemNews Avatar

BloemNews


  • Die Hoërskool Fichardtpark is besonder trots op sy blits-atleet Natasha Gertenbach (gr. 11), wat van Maandag (01/06) tot 6 Augustus aan die o.20-wêreldatletiek­kampioenskaps­byeenkoms in Colombië gaan deelneem.

    by

    on

    ‘Blits’ hardloop oorsee
  • Nashua se gholfdag maak groot bydrae.

    by

    on

    Gholfdag ’n hupstoot vir instansie
  • Jong lesers en storieliefhebbers kon Vrydag (22/07) uit die perd se bek hoor van nuwe verhale, boelies wat nie soos boelies lyk nie en uit-die-maag lag grappies en vreemde feite.

    by

    on

    Stories spreek boekdele
  • Reg voor hul huis in Kwagga­fontein sit motors gereeld in ’n moddermassa vas nadat ’n varswaterpyp weke gelede stukkend geskraap is.

    by

    on

    Geld spoel in strate weg
  • ’n Uitstalling waarvoor kunstenaars gevra is om werke onder die tema “kattekwaad” te skep open Saterdag (30/07) in Co-op Gallery in Dan Pienaar Mall.

    by

    on

    Kuns(s)katte baljaar
  • Inskrywing vir Bloemnuus se Troufoto van die jaar-kompetisie sluit Sondag (31/07).

    by

    on

  • Die stigter van die Beyerskloof-wynlandgoed, Beyers Truter, sê De Oude Kraal se kos-en-wynproe-etes kan met van die beste in die wêreld vergelyk word.

    by

    on

    Wyn en fyn proe verfyn
  • Die heel eerste gekombineerde motorkaskenades en ysbeerswem by Bloemfontein vind op Saterdag 6 Augustus in die Modderrivier by Doringbos naby die Krugersdriftdam plaas.

    by

    on

  • Politieke inmenging is verantwoordelik vir 70% van die probleme van die meeste plaaslike munisipaliteite en dit is ook die geval in die Mangaung-metro.

    by

    on

    Politiek kelder dienste
  • Weermaglede van 1 Spesiale Diensbataljon (1SDB) het hul deel gedoen om op Mandeladag (18 Julie) kinders in nood te help.

    by

    on

    Weermaglede help

Gift this article