BloemNews
-
Die pragtigste boerboelhonde en hul eienaars van oor die land heen het Saterdag (23/07) die eerste Vrystaatse boerboelskou en -beoordeling in meer as vyf jaar by Bloemfontein, by Be Human op die plaas Middelwater, bygewoon.
-
Kerke in die suide van Bloemfontein gaan Vrydag (29/07) vir ’n unieke basaar saamtrek waar mense heerlik kan kuier en hulle in egte basaargeregte verlustig.
-
“ ’n Baie slegte wedstryd” het Saterdag (23/07) die Vrystaatse vrouerugbyspan verhoed om die eindstryd te haal.
-
Daar wag ’n opwindende tyd op twee voormalige Bloemfonteinse onderwysers wanneer hulle begin Augustus na die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) terugkeer.
-
Two boccia players and a ramp operator recently received top awards at the prize-giving function of the Free State Sport Association for the Physically Disabled and Visually Impaired (FSSAPD). This function took place on Saturday (23/07) at Dupiespar
-
Die tyd raak min vir matriekuitblinkers van die oor die land heen om hulle vir die Matrikulant van die Jaar-kompetisie van die Universiteit van die Vrystaat (UV), Netwerk24 en Volksblad in te skryf. Die sluitingsdatum vir die kompetisie vir voornemen
-
A student of the Central University of Technology (CUT) was allegedly raped at a friend’s home in Bloemfontein on Saturday (23/07). Dan Maritz, director of marketing and communications of the […]
-
Daar wag ’n opwindende tyd vir twee voormalige Bloemfonteinse onderwysers wanneer hulle begin Augustus terugkeer na die Verenigde Arabiese Emirate (VAE).
-
Die adjunkminister van water en sanitasie, David Mahlobo, het daarop aangedring om dadelik te gaan kyk waar die riool in die Renosterspruit vloei toe hy Bloemfontein Maandag (18/07) as deel van ’n nasionale veldtog besoek het.
-
Dit is altyd ’n plesier om kos wat op ’n besonderse manier voorberei is, in ’n mooi omgewing te geniet.










