BloemNews
-
Akteur, skrywer en dramadosent dr. Chris Vorster het Donderdag 3 November by Protea Boekwinkel by Bloemgate oor sy eerste boek gesels.
-
Drie Bloemfonteinse skole het elk ’n skenking ontvang in ’n skole-projek wat onlangs ten einde geloop het.
-
Ná onderbrekings die afgelope paar jaar bied die Kopanong-kerk begin Januarie weer sy gebruiklike kamp op Mooigenoeg aan.
-
Van ’n optrede deur sanger Jannie du Toit tot boeresport en ’n spesiale Kersspel.
-
’n Jong vrouekrieketspeler het haar manlike teenstanders in ’n klubkrieketwedstryd met haar draaiboulwerk en ’n vierkuns behoorlik laat les opsê.
-
Daar is baie werk aan infrastruktuur wat aandag verg, maar daar is ook talle positiewe aspekte by die weermagbasisse in Bloemfontein.
-
Inskrywings vir Vriende van Franklin se jaarlikse fotokompetisie open vandag (01/12).
-
’n Leerling en oud-leerling van die Eunice High School is ingesluit in die Suid-Afrikaanse span wat Saterdag (03/12) na Spanje vertrek.
-
Danksy ’n projek van die Vereniging vir Blindes, Vrystaat, kan 13 leerlinge van Bloemfontein nou beter sien.
-
Bloemskou is volgende jaar 140 jaar in die bedryf. Elmarie Prinsloo, uitvoerende hoof, sê opwindende herinneringe is oor jare geskep.











