BloemNews Avatar

BloemNews


  • Terwyl organisasies met geldelike steun help om waardevolle inligting op ’n senotaaf in Bloemfontein te probeer bewaar, was daar nóg vandalisme by ’n bekende monument in die stad.

    by

    on

    Nóg bronsletters van nog ’n geskiedkundige standbeeld gesteel
  • Michael Garbett, wat vanjaar as die artistieke direkteur van die Vrystaat Kunstefees gedien het, is Donderdag (01/12) as feesdirekteur aangewys.

    by

    on

    Nuwe direkteur van Vrystaat Kunstefees deel sy visie
  • Wie het gesê avokadopeer moet net in soutgeregte en slaai gebruik word? Die romerigheid van avokadopeer en ’n nuwe denkwyse van interessante basisbestanddele vir roomys, maak avokadopeer ’n baie interessante […]

    by

    on

    Avokado verras as roomys
  • Besoekers aan Villa Avianto se Franse Kersmark op Saterdag (03/12) in Kwaggafontein, sal hulle ure lank kan verlustig in ’n groot verskeidenheid uitstallings en ’n reuse-aanbod van wonderlike Kersgeskenke.

    by

    on

  • Inskrywings vir die ATKV-Tienertoneel, ATKV-DigiToneel en ATKV-Tjokkertoneel vir 2023 is nou amptelik oop.

    by

    on

    ATKV leer jonges die kuns van storievertel
  • Die mosie van wantroue wat die DA in die Mangaung-metro reeds in September teen die uitvoerende burgemeester, Mxolisi Siyonzana, ingestel het, is steeds nie in ’n raadsvergadering aangehoor nie.

    by

    on

  • Die toekenning van eerbewyse aan verdienstelike Bloemfonteiners was vanjaar weer die hoogtepunt van die Bloemfonteinse Afrikanerkultuurraad (BAK) se jaarlikse bedrywighede.

    by

    on

    Erfenisbewaring hoog op prys gestel
  • Sedert my kinderdae was daar ’n groepering mense wat uitgestaan het as die waarmakers van drome. Biblioteektannies.

    by

    on

  • Danksy ’n ruimhartige skenking van R100 000 van Standard Bank, kan die Tswellang Spesiale Skool nou allerlei toerusting koop om leerlinge te help.

    by

    on

    Skenker bemagtig skool
  • Gaan koop spesiale Kersgeskenke en trakteer jouself op Saterdag (03/12) se Franse Kersmark by Villa Avianto.

    by

    on


Gift this article