BloemNews
-
The Edge Group bied ’n vakansieprogram van 5 tot 23 Desember, en weer van 2 tot 6 Januarie by die Fichardtpark-sportklub aan waar kinders nuwe vaardighede kan leer en blootgestel word aan verskillende sportsoorte ’n Vakansieprogram waar kinders nuwe
-
Die Cheetahs is op pad na Europa waar hulle die volgende paar weke gaan meeding in die Europese Professionele Klubrugby-uitdaagreeks.
-
A Bloemfontein student and tattoo artist, Caylynne King (25), recently published the first novel in a four-part series: Gods and Monsters.
-
Sy het nooit eens geweet sy kan teken nie; nou maak sy gereed om kuns as matriekvak te neem.
-
’n Jarelange droom om ’n blyplek te bied vir sorgverlaters van Ons Kinderhuis in Bloemfontein, word vandeesmaand waar.
-
A lecturer from the University of the Free State (UFS) recently visited Gough Island in the South Atlantic Ocean as part of a study to better understand the landscape evolution of some subantarctic islands and their response to long-term climate chan
-
Inwoners in dele van die noorde van Bloemfontein, kla dat die kleur en reuk van kraanwater vreemd voorkom.
-
-
Dit is geen verrassing dat die ANC in die Vrystaatse wetgewer teen ’n mosie van die VF Plus gestem het om ’n vaardigheidsoudit uit te voer op alle senior bestuurders in die provinsiale regering nie.
-
Guardian and Angel hou jaarliks ’n Kersparty waar daar vir behoeftige gesinne in en om Bloemfontein kospakkies en geskenke uitgedeel word.









