BloemNews Avatar

BloemNews


  • ’n Brand het vroeg vanoggend in winkels op die grondverdieping van die NBC-gebou op die hoek van Wesburger- en Miriam Makebastraat in Bloemfontein se middestad uitgebreek.

    by

    on

    Brand verwoes restaurant en haarsalon in Bfn
  • Die eerste optrede van die Bloemfonteinse Alumni Voices-koor ná Covid-19 is ter herinnering aan Deon Lamprecht, wat in April oorlede is.

    by

    on

    Diep musiekspore erken
  • Elfies wat op die rakke wegkruip en ’n Kersvader wat deur die sentrum toer – dit is enkele van die lekkertes wat op klante wag wat Pick n Pay Reizis Square vandag (24/11), op sy verjaardag, besoek.

    by

    on

    ’n Vroeë Kersdag wag op klante
  • It was that time of the year again – 15 adventurous souls getting onto scooters and all manner of small motorcycles to travel from Bloemfontein, traverse the mountains of Lesotho, and then arrive at Port Edward.

    by

    on

    Riders cross country for aid
  • Onthou om ook Bloemnuus se gratis aanlyn blaaie te besoek vir nog nuus. Klik op Bloemnuus onder “Streeksnuus” op netwerk24.com en onder “Publications” op news24.com.

    by

    on

  • Staan hul plek vol

    by

    on

    Staan hul plek vol
  • Elsabe de Jager

    by

    on

  • Projekte en beplanning is voluit aan die gang vir die ATKV-gemeenskapsteatertak in Bloemfontein se eerste #Weesdieverskil-fees, wat op 3 Desember op die terrein van die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke aangebied gaan word. Die fees word ten bate

    by

    on

    Fees maak ’n verskil
  • Die Mangaung-metro het Dinsdag (22/11) met ’n span amptenare op onwettige studentehuise in Pres. Paul Kruger-laan in Universitas toegeslaan en sê hy gaan stewige boetes aan eienaars oplê.

    by

    on

    Metro slaan toe op onwettige huise
  • Villa Avianto in Kwaggafontein bied op 3 Desember ’n Kersmark met verlengde ure aan – van 10:00 tot 20:00.

    by

    on

    Daglange mark ’n Kers-skatkis

Gift this article