BloemNews
-
Die prokureursfirma Bezuidenhouts vier vanjaar 70 jaar van goeie diens aan kliënte.
-
Liefhebbers van sport kan regmaak vir ’n heerlike en uitdagende Desember met die Beste Sportmankompetisie wat die beste van die bestes gaan aanwys.
-
Drie Bloemfonteiners het hande gevat om talent onder atlete met gestremdhede te bevorder.
-
Daar lê vir hom ’n groot lekkerte daarin om mense beter te laat voel. Om te sien hoe pasiënte nuwe hoop kry.
-
-
In 2023 is dit die tiende bestaansjaar van die gewilde Afrikaanse koswerklikheidsreeks Kokkedoor, en om dit te vier gaan dit weer as ’n hoofgereg op kykNET vlamvat.
-
Die tuin van Tjaardina Breitenbach het ’n eerste plek behaal in die Fichardtpark Woonbuurtvereniging (FWA) se sypaadjiekompetisie.
-
Dis die bont beer bo-op die loopraam wat my oog vang, toe die ou tannie met ’n sukkel-skuifel sitplek kry langs my in die koffiewinkel hier in Bloem.
-
Twee onwettige immigrante, 39 en 25 jaar oud, verskyn vandag (24/11) in die Bloemfonteinse landdroshof nadat die Parkweg-polisie inligting ontvang het dat dwelms glo vanuit ’n huis in Wilgehof verkoop is.
-
Liefde was beslis vandag in die lug – of dan oor die luggolwe – toe radio-omroeper Michiel Combrinck vir Nadia Kuit op die lug vra om sy vrou te word.








