BloemNews
-
Uit duisende mense wat ’n donasie vir Engo se Projek van Hoop gemaak het, het Gerhard Vosloo van Welkom Saterdag (12/11) ’n splinternuwe Suzuki S-Presso gewen.
-
Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln) wat volgende jaar sy 50ste bestaansjaar vier, het Vrydag (18/11) ’n reuse-skenking van 300 boeke in ontvangs geneem.
-
Not all pit bulls are killers. This is the urgent message being conveyed by many loving pit bull dog owners after two children were killed by dogs of this breed.
-
’n Pikswart naweek vir Athalia-uitreik het verander in ’n week van hoop met nuwe skootrekenaars wat die rekenaars wat uit dié liefdadigheidsorganisasie se kantoor gesteel is, vervang het.
-
Heavy rain created some serious challenges, but still Bloemfontein’s Austin Stuart (Orange Country KTM) pulled through and came third in the Silver Class of the Roof of Africa in Lesotho. He was well on his way to victory after a good first day, but
-
Die klassieke Waldorf-slaai is meer as 100 jaar gelede vir die eerste keer in New York, in die Waldorf Astoria-hotel bedien
-
Akteur, skrywer en dramadosent dr. Chris Vorster se eerste boek is op 3 November by Protea Boekwinkel in Bloemfontein bekend gestel.
-
Ná ’n oproep van Friends of Franklin om te help om die heining van die Franklin-natuurreservaat op Naval Hill reg te maak, het vrywilligers hulp aangebied.
-
Dit was ’n pikswart naweek vir Athalia-uitreik nadat daar by dié liefdadigheidsorganisasie wat na minderbevoorregtes omsien, se kantoor ingebreek is en drie skootrekenaars gesteel is.
-
Die Mangaung-metro gaan as deel van sy veldtog Reclaiming the City binne die volgende paar weke toeslaan op onwettige studente-huise in Bloemfontein.











