BloemNews
-
Dag in, dag uit staan hulle daar. Van vroegdag af. Op die sypaadjies, by verkeersirkels. In buurte oral. In groepies saam, elkeen hoopvol vir ’n dag se stukwerk. Vir ’n paar rand. Vir iets om te eet vir die honger vrou en kinders by die huis. Vir ’n
-
Famsa het onlangs sy jaarvergadering gehou en meer vertel oor dié organisasie se werk die afgelope jaar.
-
Bloemfonteiner Lynette Fischer het die titels in biathle en triathle wat sy in 2021 in Wieden, Duitsland, in die meestersafdeling verwerf het, suksesvol verdedig en vanjaar vier goue medaljes op die biathle- en triathle-wêreldkampioenskapsbyeenkoms i
-
Hardlopers en stappers het op 9 November die lieflike lenteweer geniet tydens ’n Maanligwedloop ter bewusmaking van diabetes.
-
Die ATKV-gemeenskapsteatertak beplan kliphard aan sy #weesdieverskil-fees op 3 Desember.
-
Die agtste Mokala-boskonsert, met Pietman Geldenhuys as gaskunstenaar, word van 21 tot 23 April in die Mokala- Nasionale Park aangebied.
-
-
Twee inwoners van Ons Kinderhuis is deel van ’n span van 18 judokas judukas wat van 2 Desember af aan die Streek 5- Junior Judo-kampioenskap in Malawi gaan deelneem.
-
There is some fun on the way – or is it up the beanstalk – when the cast from Jack and the Tangled Beanstalk will be on stage this coming week. This time Xander Steyn will make an appearance – in full drag make up, high heels and all.
-
Volgens statistiek word soveel as 58% van skoolkinders in Suid-Afrika geboelie.









