Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Arts
-
Nog baie pret wag op Bloemskou tot Saterdag 2 Mei
Bloemskou het op 23 April begin en eindig Saterdag 2 Mei op ‘n hoogtepunt met talle aktiwiteite en stalletjies wat beskigtig kan word.
-
Verlange, heimwee in elke steek van kosbare kwilt
Met liefde en fyn kuns is die hemde van ‘n geliefde omskep in ‘n veelkleurige kwilt wat nog lank herinneringe gaan vasvang.
-
Bywoning van aandmark wys ook omgee vir kankerlyer
‘n Deel van die toegangsgeld vir die Franse Aandmark Saterdag 18 April gaan vir die kankerbehandeling van Courtney Butler.
-
Production highlights societal issues
The musical production Arabang focuses on the life of a woman whose whole existence was characterized by abuse.
-
Vlytige makers se werk ook op skou te sien
Inwoners van Vrystaat-Nasorgsentrum het die afgelope paar maande hard gewerk aan hul inskrywing vir Bloemskou se handwerkafdeling.
-
Vrystaat Kunstefees – viering van kuns wat betekenis gee
Kom deel jou storie nooi die organiseerders van die Vrystaat Kunstefees. Die fees met opwindende produksies vind van 7 tot 11 Julie in Bloemfontein plaas.
-
Hierdie jazz-vibe gaan jou bekoor
Vyf Bloemfonteinse musikante staan reg om ‘n gehoor te bekoor met die opwindende klanke van Jazzin’ Vibes.
-
Story inspires all to look within
A play by the second year drama students of the University of the Free State brings the play Serenity, to audiences.











